Wat is die GO! Klub?

Inskrywingsvorm

Eerste Aflaaiplek

Go! klub - - - "Wat jy kry, is wat jy gee!" - - - Go! klub

Deelnemende besighede
en organisasies


  • Evangecube
  • Geopende Deure
  • Montego Classic (Pretoria-Oos)
  • Organised Living
  • Soap Box
  • promo & gifts
  • Spur
  • Willow Way
  • Willows Mike's Kitchen
Vir R10 per maand word jy lid van 'n spesiale klub e-pos: goklub@lynnwoodrif.co.za

Go! Klub posbus by die Kerk

  • Jy help om die Bybel oor die węreld te versprei
  • Jy ontvang 'n 'starter pack' (rugsak, jou eie klubkaart, węreldkaart en klein bederfie!)
  • Elke maand ontvang jy vars nuus en baie verassings
  • Gereelde kompetisies met G R O O T pryse!