|
|
Die Atrium is aangrensend aan die hoofruim van die kerk en word afgesper deur invou
glasvensters. Die fasiliteit is geskik vir troues, dinees, afskeidsfunksies,
aanbiedings en uitstallings. Die ruimte is heerlik koel en gemaklik agv sy
grootte met goeie beligting. Ongeveer 350m˛ uitstalspasie.
Dit kan ongeveer 300 mense teaterstyl en 700 mense staande met gemak hanteer. Lifestyle Café hanteer al die etes en verversings en die bekwame personeel sal alle voorbereiding vir u gerief hanteer. |
| Skakel 012 348 5135 om te bespreek. | |