Gasvryheid

Die Gasvryheidsbediening se verskeie dienspunte is daar om gemeente- en nie-gemeentelede tuis te laat voel deur die bediening van verversings, tee, bemarking van bestaande \ fasiliteite, ensomeer.
 

Gasvryheidsbediening Janet van Schalkwyk 072 220 4888
Lifestyle Café Michiel Brown 082 560 7940 denise.brwn1@gmail.com
Teeskink by Begrafnisse Betsie Joubert 012 348 5135 betsie@lynnwoodrif.co.za
Verversingsbediening Hannetjie Smit 083 442 5425 KGB
Aïda Simons 082 406 5008 †.ek.kies
Teebediening Carina Smit 012 348 4526 (Oggenddienste)
Vakant (Aanddienste)
 
Meer inligting...
 
Lifestyle Café

Michiel Brown - 082 560 7940
denise.brwn1@gmail.com

Sien ook die Lifestyle Café by Fasiliteite

Besoek die Lifestyle Café gerus vir 'n heerlike koppie koffie met jou vriende of kollegas. Heerlike ontbyt geregte, ligte etes en 'n groot verskeidenheid soet- en southappies is beskikbaar.


Teebediening

Oggenddienste
Carina Smit - 012 348 4526

Aanddienste
Vakant

Hierdie bediening is 'n wonderlike groep dames wat tee bedien na die verskeie eredienste sodat lidmate mekaar beter kan leer ken. Ons verwelkom enige persone wat bereid is om te help met voorbereiding en bediening van tee na die eredienste.

Dit neem slegs 2 ure per Sondag na oggend– en aanddienste en Kinder-Gesinsdienste. Kies by watter een jy betrokke wil raak.


Teeskink by Begrafnisse

Betsie Joubert - 012 348 5135
betsie@lynnwoodrif.co.za

Om uit te reik en liefde te betoon aan mense in nood.
Wanneer daar begrafnisse is, 2 - 3 ure. Regsit van koppies en skink van tee. Ons verwelkom enige gewillige persoon wat bereid is om diens te lewer.


Verversingsbediening

KGB - Hannetjie Smit - 083 442 5425
†.ek.kies — Aïda Simons - 082 406 5008

Ons bediening skink graag tee na die Kinder-Gesinsdiens sodat lidmate mekaar beter kan leer ken.
Soms word daar ook roomys aan die kinders uitgedeel. Gee van verversings vir tieners na die .ek.kies dienste.

Ons verwelkom almal wat 'n tydjie het om diens te lewer. Ongeveer 1½ ure voor en na die diens.
Laat weet ons by watter dienste jy betrokke wil wees.


Terug na bo