Groepsbyeenkomste

Wat van "Sondagskool"?

Ons kinders is ingedeel in kleingroepe. Byeenkomste vind direk na die Gesinsdiens plaas waar ons...

  • Op verhoudingsbou konsentreer
  • Help om die inhoud van die gesamentlike eredienste af te breek na die vlak van die individuele kind
Groepe Grootgroepe vir visievorming.
Kleingroepe vir omgee.
Middelgroepe vir aksie.
Eredienste en Feesvieringe Spesiale fokus op God
Elke Sondagoggend vanaf 09h00 in die Rif Ouditorium, behalwe in die lang vakansies.
Dissipelskap-kleingroepe Spesiale fokus op mekaar.
Net na bogenoemde Eredienste vir 30 minute lank.
Uitreike Spesiale fokus op mense buite die gemeente.
Gaan kyk en leer om prakties te help.
Tuisbesoeke Spesiale fokus op 'n kind binne sy gesin. Elke jaar word besoeke by ‘n aantal gesinne gebring.
Ouers kan ook besoeke aanvra by die leraarsekretaresse.
Ouerleiding Hallo Toekoms gesprekke met ouers net na Gesinsdienste op Sondagoggende.

Doopgesprek 1 en 2 met voornemende doop-ouers. Registreer vooraf by die leraarsekretaresse. Datums van gesprekke verskyn op die almanak.