|
Christen in Praktyk Suiwer Lering God Musiek Wie's ek? Drama Flieks |
|
||
|
Multi-Sintuiglike Eredienste
Die eredienste wat multi-situiglik aangebied word, fokus op lewensbelangrike vrae. Die eredienste is uniek en dinamies, omdat ons van rekenaar aanbiedings, DVD’s, flieks, dramas en musiek gebruik maak. Ons preek nie net nie, maar gesels in ons eredienste met mekaar. Ouers kan weet dat die boodskap van Jesus suiwer geleer word, die Bybel die fokus is, en dat lewenswaardes ook oorgedra word. Elke fasset waarmee jy te doene het word aangespreek. |
|||
|
|
|||
|
Great Events!
Naas ons kleingroepe en eredienste, is daar ook gereelde “events”. Dit word gedoen sodat ons tieners ook by die kerk kan kuier, en om pęlle na die gemeente te nooi. Deur lewenservaring leer jy wat dit is om as Christen in die praktyk te leef. Gereelde uitreike binne kleingroepverband fokus om die nood van die gemeenskap aan te spreek. Kom sluit by ons aan om die verlossing wat Jesus bring jou eie te maak, maar ook om dit aan ander oor te dra. |
|||
|
|
|||
| In ons manier van bedien is die leuse “Twee pęlle vir Jesus” baie belangrik. | |||