Administrasie

 

Die hartklop van die gemeente...

 

Johan Hattingh -
Gemeentebestuurder
johanh@lynnwoodrif.co.za

Verantwoordelik vir die korporatiewe bestuur van die gemeente.

Kontak hom gerus vir enige sake rakende die bestuursaspekte in die gemeente.

 

Kantoor: 012 348 5135

Faks: 012 361 6469

Getuienis: 012 365 3959

 
Annet Botma - Finansies
annet@lynnwoodrif.co.za

In beheer van die gemeente se finansies. Kontak haar vir enige finansiële navrae en algemene administrasie.

  Elmarie Cronje - Kassiere
elmarie@lynnwoodrif.co.za

Verantwoordelik vir al die kassiers take van die gemeente. Ek ontvang betalings, kontroleer en bank die gemeente bydraes en doen ook betaling van rekeninge. Kontak haar vir enige finansiële navrae.

 
Betsie Joubert - Ontvangs & Lokale
betsie@lynnwoodrif.co.za

Ontvangsdame by die Kerkkantoor. Skakel haar gerus vir lokaalbesprekings en enige navrae.

  Isabel Groesbeek - Lidmaat Databasis & Predikante ontvangs
isabel@lynnwoodrif.co.za

Verantwoordelik vir die instandhouding van die lidmaat databasis en die predikante se dagboeke. Kontak haar gerus indien u verhuis of nuut by die gemeente ingeskakel het.

 
Hanalize Kriek - Kommunikasiebeampte
kommunikasie@lynnwoodrif.co.za

  Hennie du Buisson - Oudiovisuele koördineerder
hennie@lynnwoodrif.co.za

Die Oudiovisuele koördineerder van die gemeente. Verantwoordelik vir klank en beeld tydens eredienste, vergaderings en funksies.

 
Mercia Wepener -
Bestuurder: Musiek
mercia@lynnwoodrif.co.za

Skakel my vir enige musiek of verwante
aangeleenthede.

  Johan Potgieter - Bestuurder, Getuienisbediening
johanp@lynnwoodrif.co.za

Skakel hom gerus vir enige navrae rakende uitreike, sendingsake, getuienis aksies, ensomeer.

 
Terug na bo