![]() |
Doel Om voornemende doopouers te leer om as gelowiges hulle kinders na die Here te lei. |
|
Datums Doop vind op die eerste Sondag van die maand plaas. Die doopkursus (twee gesprekke) vind plaas op datums geskeduleer (sien Kalender). |
|
|
Kontakpersoon Registreer vir doop en doen die bespreking vir die doopkursus by Isabel Groesbeek. Kontak die Administratiewe kantoor om seker te maak dat u lidmaatbesonderhede korrek is en u lidmaatbewyse ingedien is. |