Erediens tye

Erediens tye Styl Lokaal Tyd
Volwasse Dienste Klassiek Hoofruim 09:00
Volwasse Dienste Kontemporêr Hoofruim 18:30
Kinder- en Gesinsdiens Kinder en gesinsgerig Ouditorium 09:00
Kleuterdiens Kleutergerig Klaskamer 1 - Ouditorium 09:00
Aftree-oorde Silwerjare Willow Haven (2de en 4de Sondag) 09:30
Silwerjare Protea (3de Sondag) 09:30
T.ek.kies diens Tienergerig Ouditorium 18:30
Melodi Ya Tshwane Diens (Afrikatale) Taalspesifiek Gebedslokaal 14:00

Gedurende skoolvakansies en langnaweke vind die eredienste slegs in die
hoofruim plaas vir volwassenes en kinders gesamentlik.