|
Die fasiliteite by die gemeente is beskikbaar vir bespreking vir 'n
verskeidenheid van geleenthede.
Kliek op die prentjie hiernaas wat dan die volledige gebou plan sal uitwys van die fasiliteite soos hieronder aangedui. Fasiliteite moet vroegtydig bespreek word om teleurstelling te vermy. |
|
|
Skakel 012 348 5135 of stuur die Besprekingsvorm om u bespreking te kan bevestig. Dit stel ons in staat om voldoende voorsiening te maak vir u behoeftes. Die kostes verbonde aan die fasiliteit word tydens bespreking met die Kerkkantoor bevestig. Kliek hier as jy die fasiliteite blaadjie wil aflaai. |
|