Ondersteuningsdienste

Eiendomme Johan Scheepers 082 654 5572
012 807 4589
Kommunikasie, Reklame & Bemarking Johan Hattingh 012 348 5135
johanh@lynnwoodrif.co.za
Administrasie Annet Bothma 012 348 5135
annet@lynnwoodrif.co.za
Finansies Albert Grobbelaar 082 880 5884
012 807 4389
Personeelaangeleenthede Thys Marais 012 348 5135
admin@lynnwoodrif.co.za
 
Meer Inligting...
Eiendomme

Johan Scheepers - 082 654 5572 / 012 807 4589

Die Eiendomme Bediening verseker die instandhouding van eiendomme, terrein en toerusting.
Ons gebruik graag nutsmanne en verleen hulp aan die koster met na-uurse dienste, veral gedurende naweke.
Jou betrokkenheid sal wissel afhangende van omstandighede.


Kommunikasie, Reklame & Bemarking

Johan Hattingh - 012 348 5135 / johanh@lynnwoodrif.co.za

Die Kommunikasie, Reklame & Bemarking bediening sorg dat kommunikasie voortdurend op standaard is en is behulpsaam met die reklame en bemarking van die Ouditorium.
Ons gebruik graag kundiges op die gebied van kommunikasie en bemarking. Jy sal slegs 2 ure elke 2de Dinsdagaand benodig word.


Administrasie

Annet Bothma - 012 348 5135 / annet@lynnwoodrif.co.za

Die Administrasie Bediening bied algemene administratiewe ondersteuning aan al die bedieningsterreine. Ons kan veral rekenaarvaardige persone en ook persone wat bereid is om te help met enige oorvloei van administratiewe take, gebruik.

Jou toewyding sal wissel en ons verlang slegs periodieke ondersteuning afhangende van die aanvraag.


Finansies

Albert Grobbelaar - 082 880 5884 / 012 807 4389

Die Finansies Bediening fokus op die doelmatige bestuur van Gemeentefondse.

Ons kan veral gebruik maak van persone wat inisiatief kan neem met nuwe fondsinsamelingsprojekte.
Toewyding hang af van die omvang van nuwe / bestaande projekte.


Personeelaangeleenthede

Thys Marais - 012 348 5135 / admin@lynnwoodrif.co.za

Die Personeelaangeleenthede Bediening sien toe dat billike arbeidspraktyke gehandhaaf word.
Ons gebruik graag kundiges in arbeidsverhoudinge volgens nuutste wetgewing.

Die toewyding verlang word deur omstandighede bepaal.


Terug na bo