Versorging

Verwelkom Nuwe Lidmate Annette Lombard 012 348 7158
Dalene Goosen 082 950 9966
Hospitaal Bediening Hestelle Robbertse 073 509 4907
Diens van Barmhartigheid Sophie van Wyngaard 082 780 7870
012 807 0965
Diens in Deernis Dr Ronald Murray 012 348 5135
ronald@lynnwoodrif.co.za
Blommeruikers en Bemoediging Stephnie Stander (KGB)
Zanna Venter (Hoofruim)
082 789 3879
012 807 7003
Hersteldinamika Christien Pienaar 082 331 0125


Meer inligting...
Verwelkom Nuwe Lidmate

Annette Lombard - 012 348 7158
Dalene Goosen - 082 950 9966

Om nuwe lidmate te verwelkom en in te lig oor gemeente aktiwiteite en te motiveer tot betrokkenheid. Ons verwelkom enige persoon wat daarvan hou om met mense te werk. Jy sal as volg betrokke wees: 1 x elke 5 weke op diens by die Inligtingstafel en 4x per jaar by aandfunksies.


Hospitaal Bediening

Hestelle Robbertse - 073 509 4907

Om die liefde en hoop van Jesus Christus en die blye boodskap so doeltreffend moontlik aan siekes te bring. Ons doen gereelde voorbidding en verwelkom almal wat belangstel. ±3 ure per week by die hospitaal (Wilgers).


Diens van Barmhartigheid

Sophie van Wyngaard - 082 780 7870 / 012 807 0965

Die Diens van Barmhartigheid fokus daarop om soveel as moontlik mense wat minder bevoorreg is te bereik en hulp aan te bied. Ons verwelkom persone wat omgee en graag uitreik na mense in nood. Jy sal ongeveer 3 ure per maand besig wees.


Diens in Deernis

Dr Ronald Murray - 012 348 5135
ronald@lynnwoodrif.co.za

Ons bediening fokus daarop om as Christen-gelowiges lidmate in nood te besoek en by te staan in hulle behoeftes, asook om hulle geestelik te bemoedig en te versterk. Enige persoon wat bereid is om veral terminaal siek senior burgers weekliks te besoek en geestelik te bemoedig is welkom. Jy sal ongeveer 1 keer per week - siek pasiėnte vir ± 15 minute besoek en ander lidmate ± 1 uur per week.


Blommeruikers en Bemoediging

Stephnie Stander - 082 789 3879

Ons bediening gee om vir gesinne of individue van die Kinder-Gesinsbediening dmv blommeruikers wat uitgedeel word. Persone wat ruikers kan maak en bereid is om dit af te lewer. Jy sal ongeveer 2 uur besig wees wanneer dit jou beurt is.


Hersteldinamika

Christien Pienaar - 082 331 0125
Zonia le Roux - 083 754 9494

Om persone wat trauma tov gebroke verhoudings of egskeiding ervaar, te begelei om die emosionele pyn in hulle lewens sinvol te hanteer een weer gesond en voluit te leef. 10 Weke kursus word 2 keer per jaar aangebied (Feb/Mrt) en (Sept/Okt) op Maandagaande. Koste word gehef wat kursusmateriaal, verversings & afsluitingsete insluit.


Terug na bo