Volwassenes

Jong Volwassenes Jorrie Potgieter 012 807 4940  
Vrouebediening Averil Potgieter 083 456 9138
Mannebediening Alwyn vd Watt 082 550 0522  
Senior Klub Petro Germishuys (sekretaresse) 012 807 4540
 
Meer inligting...
 
Senior Klub

Petro Germishuys (sekretaresse) - 012 807 4540

Om seniors as ‘n groep saam te bind en interessante programme aan te bied. Alle senior lidmate bo 60 is welkom. Die laaste Donderdag van elke maand vir 1½ uur en tot 3 ure vir uitstappies. Ons programme word gereeld in die Polsslag vervat - hou dit dop!


Vrouebediening

Averil Potgieter - 083 456 9138

Om jaarliks 2 of 3 geleenthede aan te bied vir vroue volgens behoefte. Persone gewillig om in die kleingroep te dien wat verantwoordelik is om die reëlings te tref. 3 ure per kwartaal op ‘n Maandagaand en dan volgens behoefte.


Mannebediening

Alwyn vd Watt - 082 550 0522

Pastorale versorging en toerusting vir mans in die bediening om hul rol as Christelike mans in die gemeenskap in te neem. Persone met ‘n hart vir dié kleingroep kan vir Alwyn skakel om betrokke te raak. Betrokkenheid word volgens behoefte bepaal.


Jong Volwassenes

Jorrie Potgieter - 012 807 4940

Bediening om jong volwassenes te betrek tot dienslewering. Betrokkenheid by aand eredienste en kleingroepe.


Terug na bo